Worcester: Gimnasium Bravo Aand

23Aug2019
24Aug2019

Pietman-Hugo saal, Kleinplasie, Worcester, Wes Kaap

Worcester Gimnasium bied aan die FNB BRAVO-AAND 2019. Kom beleef die Skouspel, Worcester het nog nooit so iets gesien nie!!!!! Die alombekende Bravo-aand word op 23 en 24 Augustus 2019 aangebied met onder andere: die bekroonde koor van 151 leerders, akkrobate, puik soliste wat die nasionale kompetisiewenner, Ying Shan Tseng insluit. R250 P.P. Saterdag aand, Vrydag aand tafel vir besighede R3500 per tafel. 'n Gourmet driegang-maaltyd is ingesluit in die kaartjie. Vir 'n aand met uitstekende vermaak en styl, koop onmiddellik jou kaartjie by die algemene kantoor of skakel 023 3470426 (mev. Stofberg). MAAK GOU OM TELEURSTELLING TE VOORKOM.

At Pietman-Hugo saal, Kleinplasie, Worcester, Wes Kaap

Pietman-Hugo saal, Kleinplasie, Worcester, Wes Kaap

R250 P.P. Saterdag aand, Vrydag aand tafel vir besighede R3500 per tafel.

Worcester Gimnasium / 023 3470426 (mev. Stofberg).

Comments are closed.