Worcester: De la Bat Skool vir Blindes Vrouedag WIE EK IS

17Aug2019

Badenhorst Saal, De La Bat weg, Worcester, Wes Kaap

Ondersteun de De La Bat skool vir dowes in hul fondsinsameling inisiatief op 17 Augustus 2019, vanaf 10h30 Am tot 12h30 NM. Tema: Wie is ek. 'n Pelgrimsreis na jou identiteit. Gasspreker Erin Nel. R150 P.P. Dit sluit 'n ligte middagete in asook klein geskenkie. Gelukkige trekkings en vele meer! Kom kuier gerus saam aal vroue ter viering van Vroue maand!

From 10:30 until 12:30

At Badenhorst Saal, De La Bat weg, Worcester, Wes Kaap

Badenhorst Saal, De La Bat weg, Worcester, Wes Kaap

R150 P.P. Ligte middagete en klein geskenkie ingesluit

De La Bat Skool relations.fr@nid.org.za / 023 342 5555

Comments are closed.