Worcester: Broadway on Organ: Quinten Pendle

06Dec2019

NG Moedergemeente Worcester 86 Church Street,  Worcester, Western Cape

Kom luister hoe jou gunsteling musiek uit die blyspele klink as dit op 'n orrel gespeel word. Op 6 Desember 2019 by die NG Kerk Worcester teen R80 P.P. speel Quinten Pendle vanaf 7 NM pragtige musiek! Die musiek is verwerk en word uitgevoer deur Quinten Pendle, klankingeneur, orrelis en oudleerling van Pionierskool. Kom ondersteun gerus. Quinten Pendle se LEWENS-STORlE: Hy skryf in 1989 matriek aan die Pionierskool vir siggestremdes op Worcester. Hy studeer vanaf 1990 B.MuSĀ  aan die destydse PU vir CHO. ln die gemeente waar hy tans diens doen, NG KERK Gemeente Goudkop, Klerksdorp), is hy verantwoodelik vir sang en musiek. Wat sy blindheid betref, HY GLO AAN KENNIS IS MAG.

From 19:00 until 20:30

At NG Moedergemeente Worcester 86 Church Street, Worcester, Western Cape

NG Moedergemeente Worcester 86 Church Street, Worcester, Western Cape

R80 P.P.

ngkmoedergemeente@telkomsa.net / 023 347 0165

Comments are closed.