Wellington: Sunfield Home Santa Fun Run & Festive Market

23Nov2019

Napier Winery, Bainskloof Road, Wellington, Western Cape

Kom ondersteun op 23 November Sunfield Home vir gestremdes in hul Pretloop met Santa! Vanaf 8 - 1 NM. Daar is ook Stalletjies met geskenke en heerlike eetgoed te koop aangebied! By Sunfield Home op Bainskloof pad. Skakel 021 873 7829 vir meer inligting.

From 07:30 until 13:00

At Napier Winery, Bainskloof Road, Wellington, Western Cape

Napier Winery, Bainskloof Road, Wellington, Western Cape

Volwassenes R50 Kinders onder 12 R30 P.P. Donasies Welkom!

Sunfield Home / 021 873 7829

Comments are closed.