WELLINGTON: NG Kerk Noord Basaar

07Sep2019

Geloofsgemeenskap MacCronestraat 11,  Wellington, Western Cape

Wellington-Noord se jaarlikse kerkbasaar is op 7 September 2019, by die Geloofsgemeenskap saal, en 'n groot hoogtepunt op die dorpskalender. Vanaf 8 Vm tot 1 Nm. Almal is welkom! Kom kuier in ons deli, tuisgebak, tuine en tossels, heerlike ontbyt, kindertafel en -vermaak, asook 'n ongelooflike wit olifanttafel.

From 08:00 until 13:00

At Geloofsgemeenskap, MacCronestraat 11, Wellington, Western Cape

Geloofsgemeenskap MacCronestraat 11, Wellington, Western Cape

Gratis Toegang

info@ngwellnoord.co.za / 021 873 2763

Comments are closed.