STRANDFONTEIN: MADELIEFIE MAKIETIE FEES

25Oct2019
26Oct2019

 Strandfontein, Western Cape, South Africa

Vanjaar se Madeliefie Makietie beloof om ’n hoogtepunt op die feeskalender te wees. Vrydag, 25 Oktober 2019 Toegang vir volwassenes - R150 Pensionaris - R100 Kinders (7 jr - 17 jr) - R75 Saterdag, 26 Oktober 2019 Toegang vir volwassenes - R195 Pensionaris - R150 Kinders (7 jr - 17 jr) - R90. Daar gaan soos oudergewoonte ook binnenshuise stalletjies beskikbaar wees om van te kies en te keur en stalletjiehouers word hartlik genooi om deel uit te maak van ons feesmark, wat ons weer vanjaar tydens die Juweelfees vanuit die munisipale saal op Strandfontein gaan bedryf.

From 10:00 until 23:59

At Strandfontein, Western Cape, South Africa

Strandfontein, Western Cape, South Africa

Vrydag, 25 Oktober 2019 Toegang vir volwassenes - R150 Pensionaris - R100 Kinders (7 jr - 17 jr) - R75 Saterdag, 26 Oktober 2019 Toegang vir volwassenes - R195 Pensionaris - R150 Kinders (7 jr - 17 jr) - R90

madeliefie@lightspeeddigital.media / 027 213 1622

Comments are closed.