Stellenbosch: Sandringham Die Groot PlaasPROE

12Oct2019
13Oct2019

Sandringham Farm Sandringham,  Stellenbosch, Western Cape

The 3rd Groot Plaasproe (12-13 October) and the 6th Agri-Expo Livestock (10-12 October) at Sandringham outside Stellenbosch promise a farm experience like no other! At the Groot Plaasproe you can expect a feast of farm food, get up close with 300 farm animals, and enjoy live music, boeresport, line-dancing, popular artists, braai competitions and more. Don`t miss out! Agri-Expo Livestock is a world-class showcase of the SA livestock and dairy industries. R120 P.P. ADULTS R30 P.P.Kids BROOD & BIER! KAAS & WYN! BOK & nóg BIER & GIN & MEER! Die derde jaarlikse Groot Plaasproe van Saterdag 12 Oktober tot Sondag 13 Oktober 2019 op Sandringham buite Stellenbosch beloof ‘n proe-ervaring van álles wat die plaaslewe bied! Kom smul aan plaaskos, wyn, Bok&Bier en gin; ontmoet meer as 300 diere, sien skaaphonde aan die werk en leer hoe koeie gemelk word. Daar is iets vir almal - van bekende kunstenaars en boeresport tot ‘n Braaibroodjiekompetisie, 'n Groot Roomys-eet-kompetisie en 'n massa-lyndansvertoning met 250 lyndansers!

At Sandringham Farm Sandringham, Stellenbosch, Western Cape

Sandringham Farm Sandringham, Stellenbosch, Western Cape

R120 P.P. ADULTS R30 P.P.Kids

Agri-Expo by 021 975 4440 of admin@agriexpo.co.za. / 060 508 5676

Comments are closed.