Stellenbosch: ORGAN ON BROADWAY: Quinten Pendle

05Dec2019

NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen, 6 Buitekring Rd, Dalsig, Stellenbosch, South Africa

Kom luister hoe jou gunsteling musiek uit die blyspele klink as dit op ñ orrel gespeel word. Op 5 Desember 2019 by die NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen speel Quinten Pendle vanaf 7h30 NM pragtige musiek! Teen R100 P.P. is die fondsinsameling vir die kerk se gebruik. Die musiek is verwerk en word uitgevoer deur Quinten Pendle, klankingeneur, orrelis en oudleerling van Pionierskool. Kom ondersteun gerus. Vir meer inligting skakel 021 886 5975. Kaartjies is ook by die deure beskikbaar, andersins by Paradys Kloof Villas, en NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen. Quinten Pendle se LEWENS-STORlE: Hy skryf in 1989 matriek aan die Pionierskool vir siggestremdes op Worcester. Hy studeer vanaf 1990 B.MuS  aan die destydse PU vir CHO. ln die gemeente waar hy tans diens doen, NG KERK Gemeente Goudkop, Klerksdorp), is hy verantwoodelik vir sang en musiek. Wat sy blindheid betref, HY GLO AAN KENNIS IS MAG.

From 19:30 until 21:30

At NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen,6 Buitekring Rd, Dalsig, Stellenbosch, South Africa

NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen, 6 Buitekring Rd, Dalsig, Stellenbosch, South Africa

R100 P.P.

Kaartjies by deur of by Paradys Kloof Villas, en NG Kerk Stellenbosch - Welgelegen, / 021 886 5975

Comments are closed.