SALDANHA: NG KERK BASAAR

31Aug2019

Weskus Skool, Saldanha, Wes Kaap

Ondersteun asb. die NG Kerk se basaar op 31 Augustus 2019, by die Weskus Skool in Saldanha, vanaf 10h00. Wen 'n heerlike koek! Kom ondersteun asb. ons basaar! Skakel vir meer inligting 022 714 1457

From 10:00 until 15:00

At Weskus Skool, Saldanha, Wes Kaap

Weskus Skool, Saldanha, Wes Kaap

Gratis

NG KERK SALDANHA / 022 714 1457

Comments are closed.