Rondeberg: West Coast Show Jumping Club Inter Club

24Aug2019
25Aug2019

Rondeberg, N7, klein DASSENBERG

Wes Kus perde spring inter klub uitdaging 24-25 Augustus 2019 Europa Equestrian, Rondeberg, WK Kom geniet ‘n naweek van opwindende perde spring by een van die beste skouspring gronde in die WK. Met ‘n gelisensieerde restaurant met beste pizzas ooit, uitsig oor arena waar al die aksie plaas vind en ons kaas, wyn en olyf stalletjie spesiaal vir ons toeskouers en ondersteuners. VIR MEER INLIGTING EPOS amanda.dick2013@gmail.com

From 09;;30 until 17;00

At Rondeberg, N7, klein DASSENBERG

Rondeberg, N7, klein DASSENBERG

West Coast Show Jumping Club / amanda.dick2013@gmail.com

Hierdie jaar is daar ‘n kaas, wyn en olyf stalletjie, spesiaal vir die toeskouers en ondersteuners. Wyn van die plaaslike kelders sal te koop aangebied word.

‘n Fondsinsameling word oor die twee dae gehou vir die Dassenberg Horse and Dog shelter.

Europa is ‘n gelisensieerde restaurant, (maak die heerlikste pizzas) en het onder dak sitplek met uitsig oor die spring arena waar al die aksie plaasvind. Daar is ook ‘n plat skerm tv vir al die ouers wat nie hul rugby oor naweke wil misloop.

 

Comments are closed.