Riebeek Wes: Pulpit Rock: NG Kerk Basaar en Pretloop

12Oct2019

Pulpit Rock,Riebeek Kasteel, Wes Kaap

NG Kerk Riebeek-Wes se jaarliks basaar vind plaas op 12 Oktober 2019 by Pulpit Rock. Die 5 km Pretloop begin om 8h45 tussen die wingerde. Daar is ‘n medalje vir elke atleet wat die wedloop voltooi. Inskrywings geskied die oggend vanaf 8h00 en die koste is net R20. Geniety ook die heerlike gasvryheid van die pragtige Riebeek Vallei mense. Daar is baie te koop en heerlike kos en wyn om aan te smul, terwyl u ons ongelooflike omgewing geniet. Meer inligting beskikbaar by die skriba, Jomarie Maritz, Selno: 0823729743

From 08:00 until 16:00

At Pulpit Rock,Riebeek Kasteel, Wes Kaap

Pulpit Rock,Riebeek Kasteel, Wes Kaap

R20 p.P. vir Pretloop. Gratis toegang by basaar.

NG Kerk Riebeek-Wes / Jomarie Maritz, Selno: 0823729743

Comments are closed.