Riebeek Kasteel: PORSELEINBERG 4 x4 & FUNDURO

31Aug2019

Porseleinberg, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

LENTEFEES - PORSELEINBERG 4 x4 & FUNDURO Saterdag 31 AUGUSTUS 2019 Tweede geleentheid deur hierdie Lentefees! R300 per voertuig (Sluit R50 braai kaartjie in). R200 per motorfiets of quadbike (Sluit R50 braai kaartjie in). Toegang tot slegs die watergat R50 P.P. Kom braai by die watergat. Bring jou eie braaier en rooster. Daar sal Deli-co braaipakke, gebraaide wors, roosterkoek en koeldranke te koop aangebied word. Springkasteel vir kinders, lekker musiek. Kom bring jou hele familie saam! Skakel Boet le Roux vir meer inligting by 082 807 1224

From 09:00 until 14:00

At Porseleinberg, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

Porseleinberg, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

R300 per voertuig (Sluit R50 braai kaartjie in). R200 per motorfiets of quadbike (Sluit R50 braai kaartjie in). Toegang tot slegs die watergat R50 P.P.

ngkerkkasteel@telkomsa.net / Boet le Roux by 082 807 1224

Comments are closed.