Riebeek Kasteel : Lentefees Plattelandse Basaar

07Sep2019

NG Kerk Riebeek-Kasteel 33 Hoof Straat, Riebeek-Kasteel, Western Cape, South Africa

Kom kuier lekker saam by die Lentefees Plattelandse Basaar in Riebeek Kasteel op 7 September 2019. Basaar: Roosterkoek, Potjiekos (Afval), Braaivleis, Basaar Poeding, Tuisgebak, Kindertafel en vermaak en nog baie baie meer. Kom vroeg vanaf 7:00 tot slegs so 13:00. Skakel gerus 022 448 1388.

From 07:00 until 13:00

At NG Kerk Riebeek-Kasteel 33 Hoof Straat, Riebeek-Kasteel, Western Cape, South Africa

NG Kerk Riebeek-Kasteel 33 Hoof Straat, Riebeek-Kasteel, Western Cape, South Africa

Gratis toegang

022 448 1388 / NG Kerk Riebeek-Kasteel ngkerkkasteel@telkomsa.net

Comments are closed.