Riebeek Kasteel: Lentefees Half Marathon

07Sep2019

NG Kerksaal, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

Kom ondersteun die Pretloop op 7 September 2019, by die NG Kerk Riebeek Kasteel Saal. R60 P.P. vir die Halfmaraton. Trek stiptelik weg om 08h00. (R40 P.P. tydelike lisensie) 10 km Pretloop - R40 P.P. wegtrek om 08h30. 5 km Pretloop - R20 P.P. Wegtrek 08h45. (Inskrywing sluit 23 Augustus.) Vir meer inligting skakel 082 495 3234.

At NG Kerksaal, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

NG Kerksaal, Riebeek Kasteel, Wes Kaap

5 km Pretloop R20 P.P. 10 km Pretloop - R40 P.P. R60 P.P. vir die Halfmaraton.

NG Kerk Riebeek Kasteel / 082 495 3234

Comments are closed.