Moorreesburg: SWARTLAND SKOU : Steve Hofmeyer en Demi-Lee Moore

11Sep2019
14Sep2019

SwartlandSkou - Moorreesburg, Kotzestreet,  Moorreesburg, Western Cape, South Africa

Die Swartland Skou is van die grootste Landbouskoue in die Wes & Suid-Kaap, en vind plaas vanaf 11-14 September 2019. InteliGro is 'n hoofborg, en ons gaan lekker gesels oor ons fokusprojekte - bio-aanslag, spesialis bystand, tegnologiese ondersteuningsprojekte, landwye distribusienetwerk, proefpersele, ons toekomsvisie om voedselsekuriteit en voedselveiligheid te verseker. Ook die MTB Bergfiets-resies behoort vir groot pret te sorg! Kom ry deur die mooie Swartland 14 September 2019. Ons het vanjaar ook 'n 10km vir beginners & die jongspan... Baie dankie aan ons borge AFGRI & Nulandis wat die geleentheid moontlik maak.

From 07:00 until 18:00

At SwartlandSkou - Moorreesburg, Kotzestreet, Moorreesburg, Western Cape, South Africa

SwartlandSkou - Moorreesburg, Kotzestreet, Moorreesburg, Western Cape, South Africa

Hekgelde Woensdag: R40 P.P. Donderdag: R60 P.P. Vrydag R90 P.P. Saterdag R120 P.P. Donderdagaand R50 P.P. Kinders O/18 R30 Kinders O/5 Gratis Pensionarisse R20 P.P. (Bo 65) Kuierpakker RR320 P.P. (Duur van skou en wyntuin) Die kunstenaars vertonings kos vanaf R100 - R120 P.P.

Swartlandskou / DOROTHY 022 433 1607

Donderdag 12 Sept:

09h00 DAMESDAG met
STEVE HOFMEYR & DEMI-LEE MOORE (Uitverkoop)
21h00 FATMAN (Toegang R50 Kaartjies by Wyntuin Beskikbaar)
22h30 DJ DIRKIE

Vrydag 13 Sept:

12h30 THE STARLETS
13h00 ZANIA SNAY
13h30 QUENTIN PRINSLOO
14h30 ANGEL DE LANGE
21h00 JUAN BOUCHER (Toegang R100 Kaartjies by Wyntuin Beskikbaar)
22h30 DJ DIRKIE

Saterdag 14 Sept:
10h00 STEP by STEP DANSSKOOL
10h30 KIZZOO KINDERVERMAAK
12h00 DANI VILLE
13h00 HUGO NIEUWOUDT
14h00 WYNAND WINDPOMP
15h15 DEON GROOT
16h30 MONIQUE STEYN
17h45 LIEZEL PIETERS
19h00 THEUNS JORDAAN

(Saterdag Skou Toegang is R120 maar Wyntuin Toegang is Gratis heeldag)

Navrae:
Dirkie Gildenhuys 082 415 8000
Skoukantoor 022 433 1607

Comments are closed.