Mamre : Karnaval ten bate van Erfenis geboue

27Sep2019
28Sep2019

Mamre, Wes Kaap

Mamre Erfenis hou op Vrydag 27 en Saterdag 28 September 2019 hul jaarlikse karnaval ten bate van restorasie van historiese geboue op die werf. Volwassenis : R 20.00 Kinders(7-18 jaar) R 15-00 Pensionarisse R10-00 Talle vermaak word gebied soos perderitte, optredes van musiek en dansgroepe, verskeie stalletjies, ens. Daar is hope pret vir die hele gesin. Kontak Isaac Daniels op 084 823 8207 vir meer besonderhede.

From 17:00 Vrydag 27 September 2019 until Saterdag 09:00 tot 22:00

At Mamre, Wes Kaap

Mamre, Wes Kaap

Volwassenis : R 20.00 Kinders(7-18 jaar) R 15-00 Pensionarisse R10-00

irdaniels15@gmail.com Mamre Erfenis / Isaac Daniels op 084 823 8207

Comments are closed.