Malmesbury: Skole Intersport tussen Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland

16Aug2019

Hoërskool Swartland Offisieel, Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

Die jaarlikse hoogtepunt op ons sportkalender vind plaas op 16 Augustus 2019, by Hoërskool Swartland se Sportgronde in Barokka straat Malmesbury. Kom ondersteun ons Interskole 2019 tussen Hugenote Hoërskool en Hoërskool Swartland. Vanjaar se Interskole vind plaas by Hoërskool Swartland se sportgronde.

From 18:00 until Late

At Hoërskool Swartland Offisieel, Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

Hoërskool Swartland Offisieel, Dirkie Uys straat, Malmesbury, Western Cape

022 482 1469 Hoërskool Swartland / admin@swartlandhs.co.za

Comments are closed.