Malmesbury Mandjiedans

24Aug2019

Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

Die Malmesbury pluimbal klub hou ‘n dans op 24 Augustus 2019 om fondse in te samel vir die Nie- Winsgewende organisasie om die stryd teen kanker te beveg. Dit is ‘n Mandjie dans waar elkeen sy eie drink en eetgoed inpak in sy mandjie. Heerlike musiek en pryse te wen! In die Malmesbury Stadsaal vanaf 19:00 tot laat. Kontak Suretha Burger by 082 713 5862 vir meer inligting.

From 19:00 until 23:59

At Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

R75 P.P.

Suretha Burger 082 713 5862 / Kansa

Comments are closed.