Malmesbury: MA Wees Oggend

26Oct2019

Shofar Malmesbury, Voortrekker straat, Malmesbury, South Africa

'n MaWees inspirasie-oggend wat jy nie wil mis nie word op 26 Oktober 2019 by Shofar Malmesbury aangebied. Vir elke mamma wat bietjie bederf nodig het. Spasie is beperk, so kry jou kaartjie asap. Kaartjies beskikbaar teen R250pp by Mariette Theart mariettetmt@gmail.com

From 09:00 until 14:00

At Shofar Malmesbury, Voortrekker straat, Malmesbury, South Africa

Shofar Malmesbury, Voortrekker straat, Malmesbury, South Africa

R250 P.P.

Mariette Theart / mariettetmt@gmail.com

Comments are closed.