Malmesbury: Goue Aar Fondsinsameling met Lindie Strydom

11Sep2019

Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

Goue Aar Tehuis Malmesbury se Fondsinsameling bring bekendes Lindie Strydom, TV persoonlikheid en motiveringspreker asook Chef Tiaan wat optree na ons dorp. Die funksie vind plaas op Saterdag 5 Oktober 2019 om 10h00 in die Stadsaal van Malmesbury. Kaartjies kos R120-00 P.P. en is beskikbaar by Goue Aar Tehuis. Tel 022 4866240, vra vir Leon of Vinnie.

From 10;00 until 14:00

At Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

Malmesbury Stadsaal, Kerk straat, Malmesbury, Suid Afrika

R120-00 pp

Goue Aar Tehuis / Tel 022 4866240, vra vir Leon of Vinnie.

Comments are closed.