Hopefield Plaasmol Sondag Markdag

08Sep2019
07Feb2020

Die Plaasmol,  R45, Hopefield, South Africa

Ondersteun ons Sondag Markdae by die Plaasmol Padstal naby Hopefield. Vanaf 9vm - 16:00. Kom geniet 'n heerlike dag met familie en jou gesin! Heerlike eetgoed en handwerk stalletjies! Gelukkige trekkings en baie pryse om te wen!

From 09:00 until 16:00

At Plaasmol, Route 45, Hopefield

Die Plaasmol, R45, Hopefield, South Africa

Gratis toegang

Fransie Rossouw Plaasmol / 0849248478

Comments are closed.