DARLING: Fondsinsameling ten bate van plaaslike skool

28Sep2019

1 Jacaranda Straat, Darling Golf Club, Darling

Op 28 September 2019 is daar 'n lewendige buite vertoning met kunstenaars wat musiek maak by Darling Golfklub. R170 P.P. Volwassenes, Kinders R80 P.P. (7 - 13 jaar) Daar sal verskeidenheid stalletjies wees. Hope pret vir die kinders. Kom gesels en neem fotos met die kunstenaars wat optree. Daar sal stoele bank ,strooi bale ens wees waar mense kan opsit om vertoning te kyk. Bring eie stoele. Dit is n buitelug vertoning.

From 11:00 until 17:00

At 1 Jacaranda Straat, Darling Golf Club, Darling

1 Jacaranda Straat, Darling Golf Club, Darling

R170 P.P. Volwassenes, Kinders R80 P.P. (7 - 13 jaar)

Landie Maarman / landiemaarman25@gmail.com

Comments are closed.