Belville: Alta Du Toit Basaar

30Nov2019

Alta du Toit Nasorg Sentrum, 80 Lincoln straat, Boston, Belville, South Africa

Kom kuier saam met Quentin Prinsloo, Corne Louw en Regardt (The Magician) op 30 November 2019 van 09h00-12h00 by die Alta sentrum , 80 Lincoln straat in Boston. Heerlike kos en stalletjies, alles wat 'n tradisionele basaar bied! Fondsinsameling met groot pret vir die gesin!

From 09:00 until 12:00

At Alta du Toit Nasorg Sentrum, 80 Lincoln straat, Boston, Belville, South Africa

Alta du Toit Nasorg Sentrum, 80 Lincoln straat, Boston, Belville, South Africa

Gratis toegang

Alta du Toit Nasorg Sentrum / 021 913 2106

Comments are closed.