Aurora NG Kerk Omdieberg Bergfiets Resies

24Aug2019

Aurora, Weskus, Wes Kaap

Om die Berg bergfiets uitdaging en prettrap word gehou op 24 Augustus 2019 by Aurora vanaf 7 Vm tot 7 Nm. Die Gemeente bedien sedert 1906 die gemeenskap in die onmiddelike omgewing van Aurora, terwyl dit ook verskeie liefdadigheids- en sendingprojekte elders ondersteun. Om die Berg is een van die jaarlikse projekte van die Gemeente en vereis die samewerking van die hele gemeenskap. Die Gemeente nooi graag besoekers om die pragtige omgewing te kom ervaar. Om die Berg (55km) @ R250 Trapsgewys (20km) @ R100 Prettrap (10km) @ R20 Voetslaan (20km vir drawwers/20km for runners) @ R100. Vir meer inligting epos na auroraomdieberg@gmail.com of skakel Sel: 083 320 7509

From 07:00 until 19:00

At Aurora, Weskus, Wes Kaap

Aurora, Weskus, Wes Kaap

Om die Berg (55km) @ R250 Trapsgewys (20km) @ R100 Prettrap (10km) @ R20 Voetslaan (20km vir drawwers/20km for runners) @ R100.

auroraomdieberg@gmail.com / Sel: +27 (0)83 320 7509

Comments are closed.