ARENDT WEER SAMA EN GHOEMA BEOORDELAAR  Die bekende omroeper van Perron FM, Jacques Arendt, is pas aangestel om as beoordelaar vir die South African Music Awards (SAMA) en Afrikaanse Ghoema musiek-toekennings op te tree. Dit is die agtste keer dat … Continue reading